AFRIKAANS   |   ENGLISH

In die Media

Ons werk tans saam met RSG Radio mbt hulle Kinderpret Program wat Sondae 13:00 uitgesaai word. Die programme gaan weekliks gelaai word en hiermee die programme wat jy na kan luister in mp3 formaat.

RSG Radio


Lees meer oor die program op die bladsy - http://www.rsg.co.za/Program-Potgooi/363/Kinderpret.

Kontak ons asseblief met enige kommentaar of vrae oor die verskillende programme.
Al die kontak besonderhede is beskikbaar op die kontak ons bladsy.



Navraag Vorm:

Indien jy meer inligting benodig, voltooi asseblief die vorm onder en ons sal die nodige inligting vir jou deurstuur.

Volle Name:
Voorskool Naam (Indien van toepassing):
Epos:
Tel Nommer:
Kies asseblief die program wat jy in belangstel:


Voorkeur taal:


Vrae / Kommentaar:

Sleutel Kode in: Onderwys Programme




© Kopiereg 2016 - 2018. Baby & Tots (Voorskoolse Onderwys Gids) | Suid Afrika | Alle Regte Voorbehou.
Tuis | Wie is Baby & Tots | Baba Program | Peuter Program | Deurlopende Assessering | Kontak Ons