Welkom by die Baby & Tots Guide en hier sal jy al die nodige bronne kry wat jy nodig het vir die ontwikkeling van jou kind. Ons doel is om die praktiese, klasgerigte onderwys vir almal beskikbaar te stel hetsy tuis of by die skool.
Ons gaan op verskeie onderwys programme fokus en gaan konstant nuwe bronne en programme bylas, so kom kuier gerus weer vir ons.
Hiermee n paar van die gewildste programme:
 |
Baba Program 3-24 maande
Hierdie program is drie maandeliks en kan gebruik word as daaglikse aktiwiteite om 'n baba te stimuleer om ouderdomstoepaslike mylpale te bereik.
Elke program sluit dievolgende in:
- 3 Maandelikse Program
- Handleiding
- Speelgoed Lys
- Daaglikse Roetine
|
 |
Peuter Program 18-36 maande
Hierdie program bestaan uit 20 temas. Elke tema strek oor 2 weke om peuter te stimuleer om ouderdoms toepaslike mylpale te bereik.
Die temas is progressief gedoen van maklik na moeiliker.
Elke program sluit dievolgende in:
- 2 Weeklikse Tema
- Kuns
- Handleiding
- Alle Grafieka vir Tema
|
 |
Deurlopende Assessering (2-5 Jaar)
Die Deurlopende Assessering program behels die waarneming en assessering van ouderdomme 2 - 5 jaar om die vordering van kinders in hul mylpale te bepaal.
Dokument bestaan uit n 22 bladsye dokument:
- Kort beskrywende handleiding, vir die gebruik van die dokument.
- 2-3 jaar assessering en konsepte
- 3-4 jaar assessering en konsepte
- 4-5 jaar assessering en konsepte
- 2-5 jaar mylpale vir terugverwysing
- ens.
|
Let asseblief daarop dat alle dokumente in PDF formaat gestuur gaan word.
Indien jy nie n Acrobat Reader het nie, kan jy dit download by acrobat.adobe.com
Navraag Vorm:
Indien jy
meer inligting benodig of n pryslys wil he van die programme, voltooi asseblief die vorm onder en ons sal die nodige inligting vir jou deurstuur.