Getuigskrifte
Hieronder is terugvoer wat ons ontvang het van ons bestaande kliente oor die Programme sowel as die Werkswinkels:
Goeie middag,
Hoop dit gaan goed.
Ek het die kursus baie geniet. Klomp nuwe idees gekry en baie by Jacky geleer. Sal beslis weer julle werkswinkels bywoon.
Dankie vir die sertifikaat.
Goeiemiddag,
Ek wil eerstens baie dankie sê dat tannie die werkswinkels vir ons aanbied, dit het my ongelooflik baie gehelp.
Wil net weer baie dankie se vir vandag...ons is baie opgewonde en lekker gemotiveerd. Dankie vir harde werk. Sal graag die baba een ook in die toekoms wil doen wat ons gemis het verlede keer. x
Hallo,
Baie dankie vir die sertifikate. Sjoe, my juffies kan nie uitgepraat raak oor die kursus nie. Baie dankie vir die spesiale goed wat julle aanbied.
Ek kom volgende keer verseker saam. Sien julle volgende keer. Het julle al temas en datums vir volgende werkswinkels?
Goeie middag,
Baie dankie. Ons personeel kon nie ophou praat van julle pragtige skooltjie nie.
Lekker daggie.
Kind regards/Vriendelike groete
Ek hoor dit was fantasties!!!! Ek sal vir elk een vra om vir my terugvoer te gee dan stuur ek dit aan!
Vriendelike groete / Kind regards
Navraag Vorm:
Indien jy meer inligting benodig of n pryslys wil he van die programme, voltooi asseblief die vorm onder en ons sal die nodige inligting vir jou deurstuur.
|
|
|
|