Ons bied tans verskeie werkswinkels aan mbt die onderwys programme, sowel as ander onderwerpe.
Ons het verskeie werkswinkels wat beplan word vir die jaar, regdeur die land, so hou die bladsy gereeld dop vir meer inligting.
Let asb daarop dat die werkswinkels slegs in Afrikaans gehou gaan word.
Kontak ons vir meer inliting op:
Email:
jacky@babyandtots.co.za | Kontak nommer: +27 (0) 82 876 8057.
Navraag Vorm:
Indien jy
meer inligting benodig of n pryslys wil he van die programme, voltooi asseblief die vorm onder en ons sal die nodige inligting vir jou deurstuur.