Afrikaans | English | Epos: jacky@babyandtots.co.za | Kontak nommer: +27 (0) 82 876 8057

Musiek Program: 3-6 Jaar

Deesdae word mense meer visueel gestimuleer en die gevolg is dat kinders nie die ouditiewe gedeelte ontwikkel nie.

Die program is geskryf of juis die ouditiewe en luister vaardigehde van n kind te ontwikkel. Dit kan gebruik word deur onderwysers of ouers en die onderwyser/ouer hoef ook glad nie musiek agtergrond the hê nie.

Die dokument bestaan uit praktiese riglyne en tien 2 weeklikse lesse. Die lesee kan herhaal word or geflutureer word om nuwe lesse te skep. Die lesse is pret en bestaan uit belangrike komponenete van musiek en sluit ook n klomp ritme en bewegings aktiwiteite in. Wat ook deel is van die program is verskeie flits kaarte om die aktiwiteite visueel te beskryf.

Basiese instrumente can gebruik word, soos n drom of tamboeryn om ritmes en veranderinge in ritmes te wys.



Kliek op die foto / skakel onder om n idee te kry wat alles ingesluit is in die dokument.




Kliek hier (PDF).

Musiek Program: 3-6 Jaar



Let asseblief daarop dat alle dokumente in PDF formaat gestuur gaan word.
Indien jy nie n Acrobat Reader het nie, kan jy dit download by acrobat.adobe.com


Navraag Vorm:

Indien jy meer inligting benodig of n pryslys wil he van die programme, voltooi asseblief die vorm onder en ons sal die nodige inligting vir jou deurstuur.

Volle Name:
Is jy n Ouer of n Onderwyser?:
Voorskool Naam (Indien van toepassing):
Epos:
Tel Nommer:
Stad / Dorp:
Kies asseblief die program wat jy in belangstel:


Voorkeur taal:


Vrae / Kommentaar:

Sleutel Kode in: Onderwys Programme




© Kopiereg 2016 - 2019. Baby & Tots (Voorskoolse Onderwys Gids) | Suid Afrika | Alle Regte Voorbehou.
Epos: jacky@babyandtots.co.za | Kontak nommer: +27 (0) 82 876 8057

Tuis | Wie is Baby & Tots | Baba Program | Peuter Program | Deurlopende Assessering | Musiek Program | Gallery | Werkswinkels | Getuigskrifte | Kontak Ons